We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

Siele vir die See

by Woltemade

/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $7 USD  or more

     

1.
We march as pawns in a game of wealth We burn and destroy for a false truth Scorch the earth in moral hell Break the spirit of the lesser blessed Force the feudal construct on a land that bleeds I see the glimmer of hope that fades away as every night surpasses day I break their spirits as I break my own In the name of the tyrant The indignity of war - of men at arms We march in the name of the tyrant The indignity of war - of men at arms Resistance oppressed ingloriously How futile the acts in a lost cause Humiliated until your final breath was freed The guns of heaven for all to see I close my eyes but you never fade Lowered down to your grave Undignified once more in death I saw you fall and it made me sick
2.
1613 Enticed by food and wine Lead to the den of the masters A conquest founded in lies A quest of deceit The flag is hoisted The journey begins on the waters of pain Parade before the kings Slave of culture Slaves of wealth Clothed to conform Stripped by gods and men of life The unknown His ways a distant faded memory Lost in the annals of time What destiny may bring A life of hell within What horrors may await What destiny may bring The peace of death within What destiny awaits 1615 The party lands at the hands of lords in their castles Left to rot Left to infiltrate A failure from the outset Who wronged became the wronged Disorder and chaos ensue What destiny may bring A life of hell within What horrors may await What destiny may bring The peace of death within What destiny awaits for the captives
3.
Treur die nagte deur Sy siel in jou graveer Tragedie met spyt gevlek by ‘n krans in die Hexvallei Dodelike liefde Die blom van goed en kwaad Die tering en verlange wat smag na soveel meer Dit kan ‘n lewe neem Dit kan geliefdes vervreem Dit sal haar siel ontneem van ‘n sprokiesamesyn Middernag bring die uur Sy krap sy naam teen die muur Dit was sy einde Die Heks van Hexvallei Betowering in smart geyk Wat skuld soos liefde laat blyk Dit bring haar einde Die Heks van Hexvallei So tipies word romanse tot ‘n daad verlaag So algemeen word dit goedkoop gemaak En dit bring geweld Oënskynlik verfraai ‘n Duur liefdesles sou twee lewens kos Sy spook Sy treur Die tyd kan sy nie terugwen Nou wandel sy rond in die hiernamaals Haarself tot smart verdoem Gee jou siel vir die nag Glinsteroë, duiwel wat wag Krap jou naels in skerwe ‘n Liefde vir ewig bederwe Middernag bring die uur Sy krap sy naam teen die muur
4.
Skoonlief in haar mooiste kleed so rein en onvervuil Luister snags na die slagting van kinders wat onophoudelik huil Gewetenloos word alles in sy pad geskend Sy heerskappy van toordery en vloeke bring ‘n hel op almal neer Hy voer sy skrikbewind op die vlaktes ‘n Diktatuur van smart en leed Wellustige mensvreterdrange Kenmerkend van hoe hy regeer So word die Karoo geteister Die verhaal van Brolloks en Bittergal Tirannie Sadisme Ongeken in hierdie land Die skrikbewind van Brolloks en Bittergal Daar op Paalkrans word die bloedpot voorberei Organe en ledemate – alles wat hy kan kry Hy lek sy lippe af vir die ete wat voorlê Skroeiende mensvleis ‘n Maaltyd met sy gode ‘n Donker fees van pyn
5.
Man and beast separated by the god of the sands Heiseb the watcher The protector of man The earth and constellations torn from his heart Shapeshifting between the stone graves of the Namib Pray for fortune Pray for safe passage through the desert lands Heiseb the watcher The protector of man He will keep your demons at bay Commander of creatures Lord of the dry wasteland Present your gifts to the giver of fire and flame The stone-throwing demon laid to eternal rest Slain by Heiseb the overlord of the Namib
6.
Gifprinses 04:31
Die oë van die dader Die kranksinnige siel Bring die onverwagse tyding wat lewe ontneem Sonder moeite Sonder twyfel Word lewe tot niet gemaak en word mens weer stof Die dekmantel van verraad Denke van ‘n siek versorger Die gifprinses bring geskenke van pyn en lyding Aan sy lot oorgelaat Sterfling van gade-verraad Die gifprinses bring geskenke van pyn en lyding So word lewe tot niet gemaak Snak na asem Spasmas in die spiere Sinneloos Gewetenloos word gif bedien Haar redes sal ons raaisel bly Die gifprinses bring geskenke van pyn en lyding Verbeelding kan net woorde skryf ‘n Geheim neergelê in die boeke van tyd Geen verganklikheid aan wat ons kan spekuleer Uiteindelik skryf ons ‘n lied van ‘n dierlike dood Geen tree verder in die moordverhaal wat sal voortleef Die dekmantel van verraad Denke van ‘n siek versorger Die gifprinses bring geskenke van pyn en lyding Aan sy lot oorgelaat Sterfling van gade-verraad Die gifprinses bring geskenke van pyn en lyding Rus sag in jou gifgraf
7.
Hy pak sy klere uit as skemer die lig verduister Onsedelike grimering om sy prooi te kul Skoongeskeer en toegesmeer Die masker Die wapen Kruip hy deur die Kaapse gange Sy soektog van sonde Hy kom vir die kinders Vir jonk en oud Sielsiek Somers wil jou hê Eindelose oneer Verwoesting van die siel Sielsiek Somers wil jou hê Die lokval word gestel vir die brose jong gesigte Niksvermoedend en weerloos in die slagyster gelei Die koue nag in sy helleprag maak kindwees tot niet Verlusting en verminking tot dagbreek na vore kom Agter daardie glimlag Kook ‘n krankheid Broei ‘n donker lus Oë vir die sagte huide Drange vir die skoon Soos die siekte gekweek word, word lewens weggevee Sielsiek Somers Kinderverminker Elke oomblik sal daar bly Elke gruweldaad Elke onrein raak Knoop die galg Knoop die siel Die jeugdigheid ontneem en die kindwees vervreem
8.
Verkluim 03:37
Daar word ons verwyder in die soektog van die nag Verlore en verlate dwaal ons af Ek sien die koue Ek sien die sneeu Ek sien die storm wat nader kom Hier kom my lyding Hier kom my einde Hier kom die punt wat ek gaan verkluim Ek hunker na die lewe wat so koud van my ontneem word My sorg verlaat my nie Ek sal eerder verkluim Ek kyk om my na die storm wat woed Die koue brand en die sneeu versmoor Die duisternis verwelkom my So nader die tyd om te verkluim Verkluim in die koue wat brand soos vuur – in die sneeu wat my are verhard Ek kyk om my na die koue hel Die koue skroei en die sneeu verwurg Alle tekens van lewe is heen My hart wil klop maar ek wil eerder verkluim
9.
Die see Die waters Die storm van hel Jou Kaap Jou land Jou rusplek Drenkelinge roep jou hart uit die donkerblou gat Die graf van soutwater en sand Voorwaarts Voorwaarts Voorwaarts in die golwe in om jou siel tot rus te bring Vorentoe Vorentoe in nog ‘n brander vas Geskree Gegorrel Verstikking Klou vas Klou vas vir jou lewe terwyl die waters jou longe vul Jou bestaan is nie ‘n muntstuk werd Die Kaap van Storms sal jou verslind Koue gesigte Hande gryp om hulp Ellende aan die hand van die Soutrivier se mond Een vir een sak lyke na die bodem neer En Vonk se asem raak nou op Sagmoedige reus Dit sal u einde wees Los die siele vir die see Terug na die aarde Terug na die vog Geskree Gegorrel Verstikking

credits

released February 2, 2019

license

all rights reserved

tags

about

Woltemade Cape Town, South Africa

contact / help

Contact Woltemade

Streaming and
Download help

Redeem code

Report this album or account

If you like Woltemade, you may also like: