Gifprinses

from Siele vir die See by Woltemade

/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $1 USD  or more

     

lyrics

Die oë van die dader
Die kranksinnige siel
Bring die onverwagse tyding wat lewe ontneem
Sonder moeite
Sonder twyfel
Word lewe tot niet gemaak en word mens weer stof
Die dekmantel van verraad
Denke van ‘n siek versorger
Die gifprinses bring geskenke van pyn en lyding
Aan sy lot oorgelaat
Sterfling van gade-verraad
Die gifprinses bring geskenke van pyn en lyding
So word lewe tot niet gemaak
Snak na asem
Spasmas in die spiere
Sinneloos
Gewetenloos
word gif bedien
Haar redes sal ons raaisel bly
Die gifprinses bring geskenke van pyn en lyding
Verbeelding kan net woorde skryf
‘n Geheim neergelê in die boeke van tyd
Geen verganklikheid aan wat ons kan spekuleer
Uiteindelik skryf ons ‘n lied van ‘n dierlike dood
Geen tree verder in die moordverhaal wat sal voortleef
Die dekmantel van verraad
Denke van ‘n siek versorger
Die gifprinses bring geskenke van pyn en lyding
Aan sy lot oorgelaat
Sterfling van gade-verraad
Die gifprinses bring geskenke van pyn en lyding
Rus sag in jou gifgraf

credits

from Siele vir die See, released February 2, 2019

license

all rights reserved

tags

about

Woltemade Cape Town, South Africa

contact / help

Contact Woltemade

Streaming and
Download help

Redeem code

Report this track or account

If you like Woltemade, you may also like: