Karoonag Bloedbad

from Siele vir die See by Woltemade

/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $1 USD  or more

     

lyrics

Skoonlief in haar mooiste kleed so rein en onvervuil
Luister snags na die slagting van kinders wat onophoudelik huil
Gewetenloos word alles in sy pad geskend
Sy heerskappy van toordery en vloeke bring ‘n hel op almal neer
Hy voer sy skrikbewind op die vlaktes
‘n Diktatuur van smart en leed
Wellustige mensvreterdrange
Kenmerkend van hoe hy regeer
So word die Karoo geteister
Die verhaal van Brolloks en Bittergal
Tirannie
Sadisme
Ongeken in hierdie land
Die skrikbewind van Brolloks en Bittergal
Daar op Paalkrans word die bloedpot voorberei
Organe en ledemate – alles wat hy kan kry
Hy lek sy lippe af vir die ete wat voorlê
Skroeiende mensvleis
‘n Maaltyd met sy gode
‘n Donker fees van pyn

credits

from Siele vir die See, released February 2, 2019

license

all rights reserved

tags

about

Woltemade Cape Town, South Africa

contact / help

Contact Woltemade

Streaming and
Download help

Redeem code

Report this track or account

If you like Woltemade, you may also like: