Kinderverminker

from Siele vir die See by Woltemade

/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $1 USD  or more

     

lyrics

Hy pak sy klere uit as skemer die lig verduister
Onsedelike grimering om sy prooi te kul
Skoongeskeer en toegesmeer
Die masker
Die wapen
Kruip hy deur die Kaapse gange
Sy soektog van sonde
Hy kom vir die kinders
Vir jonk en oud
Sielsiek Somers wil jou hê
Eindelose oneer
Verwoesting van die siel
Sielsiek Somers wil jou hê
Die lokval word gestel vir die brose jong gesigte
Niksvermoedend en weerloos in die slagyster gelei
Die koue nag in sy helleprag maak kindwees tot niet
Verlusting en verminking tot dagbreek na vore kom
Agter daardie glimlag
Kook ‘n krankheid
Broei ‘n donker lus
Oë vir die sagte huide
Drange vir die skoon
Soos die siekte gekweek word, word lewens weggevee
Sielsiek Somers
Kinderverminker
Elke oomblik sal daar bly
Elke gruweldaad
Elke onrein raak
Knoop die galg
Knoop die siel
Die jeugdigheid ontneem
en die kindwees vervreem

credits

from Siele vir die See, released February 2, 2019

license

all rights reserved

tags

about

Woltemade Cape Town, South Africa

contact / help

Contact Woltemade

Streaming and
Download help

Redeem code

Report this track or account

If you like Woltemade, you may also like: