Siele Vir Die See

from Siele vir die See by Woltemade

supported by
/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $1 USD  or more

     

lyrics

Die see
Die waters
Die storm van hel
Jou Kaap
Jou land
Jou rusplek
Drenkelinge roep jou hart
uit die donkerblou gat
Die graf van soutwater en sand
Voorwaarts
Voorwaarts
Voorwaarts in die golwe in
om jou siel tot rus te bring
Vorentoe
Vorentoe in nog ‘n brander vas
Geskree
Gegorrel
Verstikking
Klou vas
Klou vas vir jou lewe
terwyl die waters jou longe vul
Jou bestaan is nie ‘n muntstuk werd
Die Kaap van Storms sal jou verslind
Koue gesigte
Hande gryp om hulp
Ellende aan die hand van die Soutrivier se mond
Een vir een sak lyke na die bodem neer
En Vonk se asem raak nou op
Sagmoedige reus
Dit sal u einde wees
Los die siele vir die see
Terug na die aarde
Terug na die vog
Geskree
Gegorrel
Verstikking

credits

from Siele vir die See, released February 2, 2019

license

all rights reserved

tags

about

Woltemade Cape Town, South Africa

contact / help

Contact Woltemade

Streaming and
Download help

Redeem code

Report this track or account

If you like Woltemade, you may also like: